Immanuel: God met ons! Jesus se vleeswording
Lukas 2:14 Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!
Hierdie is ons laaste reeks vir 2019 en die tema daarvan is: Immanuel: God met ons.
In hierdie episode fokus ons spesifiek op Christus se vleeswording.
Ou Testamentiese Beloftes en hoekom die vleeswording nodig was (02:41)
Nuwe Testamentiese Vervulling – God: Tabernakel onder ons (14:55)
Jesus: Volkome God EN Volkome Mens (26:30)








