Hoekom kan sommige mense nie iemand vind wat by hulle pas nie? Is daar fout met hulle, of is daar rede tot kommer? Is dit…
Category: Onderwysing
(Grieks: paideian). Hierdie is die “onderwysing in die geregtigheid” waarvan Paulus praat. Lering, weerlegging en teregwysing is alles vooraf en tydens hierdie onderwysing nodig. Dit is deel van hierdie paideian. Hierdie kategorie bestaan uit daardie tipe lees- en luisterstof wat gerig is op ons heiligmaking en Christelike lewe. Die Skrif is hiervoor voldoende, sodat ons volkome toegerus kan wees vir elke goeie werk.
Wat is die uitdagings vir bejaardes in vandag se vinnige lewensstyl? Heelwat bejaardes vereensaam wanneer hul wederhelftes sterf, en hul kinders die huis verlaat. Hoe…
Hoe lyk die werklikheid van vaderskap in ons huise? Doen ons die nodige om ons kinders te begelei en ons seuns as manne van God…
Mag en moet daar konflik in die kerk wees? Hoe moet ons dit in die huisgesin van God hanteer? Wat is ons verantwoordelikhede teenoor God…
Ons beleef ‘n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die “virtuele god” in ons samelewing aanrig, duidelik sien…
Wat is die misverstande en dwaalleer van die vers ten opsigte van die water, die doop en die Heilige Gees? Daar is groot hoop vir…
Hoe word Spreuke 4:23 misverstaan? Is dit ‘n terapeutiese slagspreuk? Wat is wysheid en dwaasheid volgens God se woord? Benader ons dalk hierdie vers vanuit…
Wat is die verskil tussen iemand wat teen seksuele sonde stry en iemand wat volhard in hul sonde? Kan mense wat in hul onheilige begeertes…







