Prof. Henk Stoker beantwoord die luisteraarsvraag: “Ons weet almal van regverdigmaking deur Jesus Christus, maar wat gebeur daarna … hoe loop ‘n mens die pad van heiligmaking? Is alles net die Heilige Gees se werk, of het ek as mens ‘n rol om te speel?”
Author: Marnix Boersema
Marnix is tans predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Meintjeskop.
Na aanleiding van baie luisteraars se vrae en veral een luisteraar se vraag, het ons besluit om ‘n episode op te neem oor “Geloftedag”. Die…
Marnix BoersemaMarnix is tans predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Meintjeskop. www.gkgraaff-reinet.co.za
Kom ons gaan staan vir ‘n oomblik in die skoene van Filippus. Wat baie opvallend is, is waarheen die Gees vir Filippus stuur.Hy stuur hom, sê :26 na ‘n stil, eensame pad. Hulle het dit destyds die “woestynpad” genoem. ‘n Droeë, gevaarlike en stil pad vanaf Jerusalem suidwaards in die rigting van Gasa. Daar was ook ‘n ander, meer gewilde en baie veiliger pad na Gasa – maar die Gees stuur nie Filippus op daardie pad nie. Filippus moet gaan na die eensame, woestynpad.
Die beginsels van Bybellees in twee episodes.



