Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Konflik in die Kerk

Mag en moet daar konflik in die kerk wees? Hoe moet ons dit in die huisgesin van God hanteer? Wat is ons verantwoordelikhede teenoor God heel eerste, en teenoor ons broers en susters in die kerk?

Kan ons bekostig om die waarheid op die altaar van vrede te offer? Watter groei sal daar dan wees? Moet ons konflik ten alle koste vermy in die kerk ter wille van die aanvaarding van mense, of moet ons die waarheid van God se woord heel eerste stel? Is God se vrede dieselfde as wêreldvrede? Wat dryf vrede in die kerk?

01:55 Die kerk is God se huis
02:55 Beginsels vir die hantering van konflik
07:00 Is alle konflik verkeerd?
12:20 Wat van die waarheid?
15:30 Wat as daar nie herstel kom na konflik nie?
18:03 Hoe moet ons konflik in die kerk hanteer?

Skrifverwysings: 1 Tim 3:14-16, 1 Kor 12, Ef 2:19, Gal 2:11, Spr 27;17, 1 Tim 3:20, Matt 5:9, Matt 6, 1 Kor 13:6, 1 Kor 12, 1 Kor 6, Matt 18:15, Ef 4:26, Ps 139:1 en 23-24

Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.