Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Oktober 2025

In Perspektief van Oktober 2025 gesels Scriptura oor ernstige nuusgebeure van die afgelope maand. Pous Leo en koning Charles III bid saam vir die eerste keer in 500 jaar, en die stryd teen die Cultural, Religious and Linguistic Rights Commission (CRL) waarmee die Suid-Afrikaanse regering poog om kerke te reguleer. Laastens het die Grootte kerk in Kaapstad ‘n intergeloof byeenkoms gehou vir die geregtigheid van Palestyne wat in die oorlog in Gaza vasgevang is.

01:25 Perspektief – Oktober 2025 – drie temas
03:27 Koning Charles III en Pous Leo se eerste gebedsdiens in 500 jaar
14:57 Teenkanting teen Cultural, Religious and Linguistic Rights Commission (CRL)
24:27 Christus alleen is die hoof van die kerk
27:42 Grootte kerk se intergeloof byeenkoms om geregtigheid vir Palestyne in Gaza
44:15 Gesonde ekumenisiteit

Skrifverwysings:
Joh 17:20-21, Matt 15, NGB artikel 27, 29, 36, 37, Rom 13, 1 Kor 4:33, 2 Kor 10, Neh 8, Eks 20:3-5, 2 Kor 6, Sondag 34 en 45

Aanbieders: Jaco de Beer en Nikolaas Pienaar

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.