Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Augustus 2025

Scriptura gesels oor die afgelope maand se nuusberigte wat uitgestaan het, en vir baie mense ‘n struikelblok kan wees in hul geloof, oortuigings en lewens. Trump is van mening dat hy hemel toe kan gaan as hy net genoeg mense kan red. Suid-Afrikaners dobbel miljoene rande weg. Kunsmatige Intelligensie word ingespan om sielkundige terapie te lewe, en ‘n soort jesus figuur vir soekendes te voor te stel.

00:45 Trump wil met goeie werke in die hemel kom
09:46 Suid-Afrika dobbel miljoene weg
17:30 Rol van die kerk in nood van lidmate
21:30 Pastorale ondersteuning vir dobbelverslawing
24:05 Kunsmatige Intelligensie vir “sielkundige” terapie ingespan
33:00 KI “jesus”

Skakels:
1) https://premierchristian.news/en/news/article/trump-says-god-saved-his-life-to-make-america-great-again-after-rally-shooting
2) https://iol.co.za/thepost/opinion/2025-07-03-south-africas-spend-r1-1-trillion-on-gambling-is-this-a-crisis-an-economic-boon-or-a-social-catastrophe/
3) https://www.deseret.com/opinion/2025/06/17/ai-chatbots-therapists-children/

Aanbieders: Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jonker Venter, Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.