Press "Enter" to skip to content

Menslike Seksualiteit: Herstel deel 2: Pornografie se vernietigende mag

Wat is pornografie? Wat is die aard van die verslawing? Wat is die gevare en die effek van onsedelikheid op mense en verhoudings? Hoe hou dit verband met afgodery, ledigheid en onreinheid buite die huwelik? Hoe stry ons die stryd teen onsedelikheid, pornografie en homeseksualiteit ens … ?

00:00 Herstel Deel 2 – Pornografie se vernietigende mag
03:07 Vr 31 – Wat is pornografie?
08:09 Nie net ‘n prentjie nie….
12:08 Vr 32 – Hoekom is pornografie so vernietigend?
17:08 Vleeslik teenoor geestelik
19:25 Wat word van mans wat verslaaf is aan pornografie?
24:20 Hoe pak ons die stryd aan?

Skrifverwysings:
1 Kor 7, 1 Tim 5, Rom 1, Ef 4, Ef 5:5, 2 Tim 4, 1 Tim 2:9-10, 1 Pet 3:3-4, Jes 3:6-8, Heb 11-12

Aanbieders: Marnix Boersema en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.