Press "Enter" to skip to content

Perspektief: Mei 2025

Die Scriptura span gesels oor drie temas in vandag se perspektief: Josh Buice, stigter van die G3 Ministries is geskors oor kritiek op ander predikers, poliandrie (meer as een man) en poligamie (meer as een vrou), en die afname van aanddienste en leerdienste in die kerk. Hoekom loop kerke se aand- en leerdienste dood, en hoekom is dit so belangrik?

01:12 Josh Buice – stigter van G3 ministries geskors oor kritiek op ander predikers
11:24 Poliandrie en poligamie
18:15 Hoekom loop kerke se aand- en leerdienste dood, en hoekom is dit so belangrik?

Skrifverwysings:
1 Tim 5, 1 Kor 6, Ef 5, Ef 2, 1 Tim 3, Rom 1, Hand 2-7, Ps 5 en 6, Ps 92

Aanbieders: Jan-Louis Lee en Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.