In episode twee van die nuwe Kategismus vir Menslike Seksualiteit, gesels Scriptura oor die skeppingsdoel en opdrag vir die mens. Die volgende vrae se antwoorde word uiteengesit: Wat is die geslagte waarmee God die mens geskape het? Wat vereis God deur ons na Sy beeld te skep, en ook hoekom het God die mens as man of vrou na Sy beeld geskape?
00:00 Skepping Deel 1 – Geslag en beeld van God
03:49 Kategismus vir Menslike Seksualiteit – Vraag 3-5
06:00 Skrifgesag en skeppingsdoel
12:10 Is menslike geslag ‘n keuse?
14:45 Wat is beeldskap?
18:15 “Wie is God?” lei ook na “Wie is ek?”
21:00 God is ‘n enkelvoudige wese
24:00 Skeppingsopdrag en verskillende rolle
27:30 Wat sê die Bybel van liefde?
30:00 Kern van skeppingsopdrag
33:00 Christus herstel ons ware identiteit
Skrifverwysings:
Gen 1:26-27, Matt 19:4, Gen 1-3, Rom 1, Ef 3, Joh 4, Deut 6:5, Matt 22:37-38, Ps 8
Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema en Jonker Venter

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment