Scriptura se nuwe reeks – die kategismus vir menslike seksualiteit – skop af met ‘n breedvoerige inleiding wat die volgende vrae duidelik antwoord: Hoekom het ons ‘n kategismus vir menslike seksualiteit nodig? Hoe groot is ons seksuele sondes, begeertes, luste en dade? Kan ek seksuele sondes oorkom, bevry word daarvan en voor God rein leef? Hoekom is dit vertroostend om te weet dat ons ’n nuwe identiteit in Jesus Christus het? Wat moet ek oor menslike seksualiteit en my nuwe identiteit in Christus weet?
04:35 Agtergrond en geskiedenis van die kategismus vir menslike seksualiteit
11:15 Waarom ‘n nuwe kategismus, en wat bied dit?
18:30 Hoekom is dit vertroostend om te weet dat ons ’n nuwe identiteit in Jesus Christus het?
27:58 Wat moet ek oor menslike seksualiteit en my nuwe identiteit in Christus weet?
- Hoe groot is my seksuele sondes?
- Hoe kan ek van my seksuele sondes bevry word?
- Hoe kan ek ‘n lewe van dankbare seksuele reinheid in Christus leef?
Skrifverwysings:
Gen 1:26-27, Rom 8:29, 2 Kor 3:18, Kol 3:10, Ps 146, 1 Kor 10:31, 1 Pet 1:18-19, 1 Joh 1:7-9, 2:2, Gen 3:4-5, Joh 8:34-36, Heb 2:14-15, 1 Joh 3:1-11, 1 Kor 3:16, 1 Kor 6:15-20, Rom 8:29, 2 Kor 3:18, 2 Kor 5:17, Rom 1, Gal 5, 1 Kor 6, 1 Joh 1:9, Gen 3:15
Laai kategismus hier af: https://www.scriptura.co.za/wp-content/uploads/2025/05/NGKOMS-1.pdf
Aanbieders: Jaco de Beer, Jonker Venter, Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment