Wat glo die Sewendedag adventiste? Hou hulle by die waarheid van die woord van God, of is hulle vasgevang deur vreesaanjaende profesieë en visioene? Is dit ‘n kultus of ‘n sekte, of sommer net ‘n ander manier om God te aanbid? Hoe kan ons mense antwoord oor die hoop van ons verlossing in Christus, en hoe kan ons hulle in liefde benader?
04:15 Inleidende gedagtes
08:20 Praat die waarheid in liefde
12:15 Watter front hou die SDA voor?
13:15 Historiese agtergrond en ontstaan
20:40 Hoe verskil Sewendedag adventisme van die gereformeerde leer?
25:15 Juk van diensbaarheid, sabbat en voedselwette
27:55 Kan ons met hulle assosieer in kerkverband?
27:33 Slaggate van die betowerende dwaalleer
33:30 Metodes van benadering
Skrifverwysings:
2 Tim 2:24-25, Joh 8, Ef 4, Tit 1:9, 1 Pet 3, Gal 5:1, Rom 8:1, Kol 1 en 2
Aanbieders: Jonker Venter, Jaco de Beer en Marnix Boersema
Be First to Comment