Site icon Scriptura

Luisteraarsvraag: Selfhelpboeke?

“Visit many good books, but live in the Bible.” Charles H. Spurgeon

01:30 Vraag: Wat is die Bybelse perspektief op selfhelpboeke?
03:15 Wat is selfhelpboeke?
10:06 Hoe verstaan ons heiligmaking?
11:44 Hoekom is daar ‘n toename in gewildheid van selfhelpboeke?
15:05 Sekulêre selfhelpboeke en christelike selfhelpboeke
17:57 Is daar ‘n leemte in die kerk, prediking en praktiese applikasie
25:15 Wat is die Bybelse perspektief op selfhelpboeke?
27:28 Algemene raad of geestelike raad?
29:04 Wat is die fokus van die boek?

Skrifverwysings:
Spreuke, nuwe testament briewe van Paulus.

Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

Exit mobile version