Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Angs en Vrees

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons nuwe reeks handel oor pastorale sake, en Pastoraal: Angs en Vrees het gekyk na:

1) Wat is angs en vrees en hoe lyk dit?
2) Wat is die Bybel se antwoord?
3) Hoe moet ons angs en vrees hanteer?
4) Praktiese raad/toepassing van Bybelse beginsels.

Psalm 56:4 – Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou.

1 Johannes 4:18 – Waar liefde is, is daar geen vrees nie.

Mattheus 6:33-34 – Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.

Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer, Marnix Boersema, Jan-Louis Lee

02:17 Wat is angs en vrees en hoe lyk dit?
08:15 Gedagtewêreld
13:35 Snellers
15:13 Verskillende oorsake.

16:00 Wat is die Bybel se antwoord? Matt 6:25-34 en Fil 4:6
17:00 Kyk na die Skrif – kyk na Christus (Mark 4:35)

22:50-23:21 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie.

23:24 Hoe moet ons angs en vrees hanteer? Psalm 56:4 Die dag as ek vrees, sal ék op U vertrou.
25:34 Trauma
27:50 Sondige bekommernis eenoor komplekse angs.
29:10 Troos: jou kruis word die middel waardeur jy Sy genade en liefde soveel ryker ervaar.
30:14 Waar liefde is, is daar geen vrees nie. 1 Johan 4:18
31:38 Bekommernis – redes vir verkeerde hartsgesindheid.Sonde van die verlede. (Gen 50:15)

35:34 Praktiese raad/toepassing van Bybelse beginsels.
38:58 Identifiseer die vyand en die leuen.
39:27 Skryf jou vrese neer.
40:38 Wees deurdrenk met die Woord van God, om die leuens van die satan te bestry.
41:58 Kry ontspanning en vind jou vrede in die Here.
43:36 Die gelowige preek vir homself. (Ps 42)
46:35 Fokus op die algemene openbaring en goedheid van God.

Mattheus 6:33-34 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.

2 Comments

  1. Lientjie Lientjie

    Baie dankie vir hierdie episode. Dis waardevol en baie bemoedigend. Dankie dat julle ook persoonlike worstelinge deel en hoe julle dit self hanteer (het).

    • Hallo Lientjie,

      Ons is bly om te hoor die episode is vir jou waardevol. Dankie vir jou boodskap!

      Goedgaan

Leave a Reply to LientjieCancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.