Press "Enter" to skip to content

Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd

Is jou teologie Skrifgefundeerd? Wat beteken dit om Skrifgefundeerd te wees?
Ons is by die derde episode van ons nuwe reeks: Hoekom is ek Gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd

08:29 Hoekom die Bybel – want die BYBEL is God se openbaring
18:00 Die gevolge van miskenning/verplasing van die Skrif in ons teologie
28:30 Die eienskappe van die Skrif
Die Skrif is die waarheid
Die Skrif is duidelik
Die Skrif is gesagvol
Die Skrif is deursigtig
Die Skrif is genoegsaam
Die Skrif is die bron van ons geloof
45:17 Verklaring van die Skrif op die regte manier (verklaringsmetodes en studie van die brontale)
48:53 Die plek van die Belydenisskrifte en Skriftuurlike teologie is Christusgesentreerd

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

One Comment

  1. […] en hoekom is ek gereformeerd? Verwante skakels:NG Kerk in Namibië wil wegbreek oor gaysHoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is SkrifgefundeerdHoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is GodgesentreerdPersverklaring: Kairos […]

Leave a Reply to Perspektief: Maart 2022 | SCRIPTURACancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.