Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvrae: Die werking van die Gees

In hierdie Facebook-uitsending het ons spesifiek gesels oor die werking van die Gees in gelowiges.

“En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.” Joh 14:16-17

Minuutmerkers vir die podsending:

03:13 Die werking van die Gees in gelowiges

15:00 Die Gees lei ons altyd na Christus (Joh 16: 13-14)

19:20 Die vrug van die Gees (Galasiërs 5)

32:13 Werk die Heilige Gees ook in ongelowiges?

One Comment

Leave a Reply to Scriptura | Gereformeerde hulpbron – Gereformeerde Kerk OkahandjaCancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.