Press "Enter" to skip to content

Demonologie (met prof. Flip Buys)

 

In hierdie episode gesels ek met prof. Flip Buys oor Gereformeerde Demonologie. Vrae wat beantwoord word is onder andere:

Is dit enigsins nodig om iets oor Satan te wil leer?
Kan ‘n gelowige deur ‘n demoon “in besit geneem word”?
Hoe hanteer ‘n mens gelowig-Bybels ‘n manifestasie?
Moet ons demone bind en uitdryf?
Kan die duiwel ons gedagtes lees?

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

2 Comments

  1. Gert Kruger Gert Kruger

    Dankie vir die praatjie!

    ek wil ‘n paar dinge uitwys. Ek stem saam met die invloed van heavy metal rock musiek en dat dit demonies geïnspireer is, maar ek wil waarsku teen die invloed van pop musiek in die algemeen. As julle op Youtube gaan kyk na die kanaal: “Good fight ministries” sien mens dat rock musiek kunstenaars in die algemeen die Satan verheerlik in hulle musiek. Okultiese simbole in die musiek videos word al hoe meer algemeen. ‘n Ander Youtuber wat dit deurentyd uitwys is te vinde op die kanaal “The Vigilant Christian”. In die heavy metal rock musiek van vroeër jare was die openlike rebelsheid teen God algemeen en in die meer algemene pop musiek meer verskuil, maar soos die publiek meer en meer gedesensitiseer geword het is die rebelsheid en singenot meer openlik in die daaglikse pop musiek wat mens op enige radio stasie hoor.

    • Dankie vir die waarskuwing Gert. Ek dink jy maak ‘n geldige punt.

Leave a Reply to Marnix BoersemaCancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.