powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.
In hierdie episode beskou Scriptura ‘n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit ‘n Bybelse perspektief.
00:00 Julie 2021 in Perspektief
01:30 Onluste en eredienste
09:55 Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van soewereiniteit in eie gesagskring: gesin, kerk, regering
11:30 Nederlandse Geloofsbeleidenis artikel 36: die plek van die regering
16:20 Statisme – staat kry oppermag oor alles
18:43 Hoofpunte:
– Die antwoord oor eredienste kan nooit wees: So sê die regering nie.
– Kan die kerkraad ‘n lidmaat bind deur te sê: Jy kan nie vandag die 4de gebod gehoorsaam nie, en die erediens bywoon nie?
– Virtuele dienste is nie eredienste nie
– Die kerkraad moet realistiese evaluasies doen
24:40 Inentingspaspoorte en beperking van beweging van die wat nie ingeënt is nie
– Patroon van die narratief
– Ingeligte besluit teenoor ‘n aktivistiese besluit
– Onderskei tussen eredienste en inenting
40:40 Inent of nie: ‘n saak van skeiding tussen gelowiges?
Skrifverwysings:
Spreuke 29: 2 en 18, Amos, Psalm 96:10, Openbaring, Jakobus, Romeine 14, 1 Kor 8-10, 1 Kor 10:31
Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee
Photo geneem deur: Andre Swart/AP Photo

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment