Press "Enter" to skip to content

Wie is God: God het ‘n Raadsplan

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.


‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om te antwoord, of hulle is nie seker of hulle antwoord reg is nie.

Ken jy die Here? In hierdie reeks kyk ons hoe God Homself aan ons in die Skrif openbaar.

In hierdie episode werp ons meer lig daarop dat God ‘n raadsplan het.   Wat is die feite rondom God se raadsplan?  Wat is die implikasie daarvan vir ons as gelowige kinders van God?

02:00 Wat bedoel ons as ons praat van die raad of raadsplan van God? 
06:50 Aspekte van God se raadsplan (Ewig, Wys, Vry en Onveranderlik)
25:25 Wat is ons verantwoordelikheid / rol in die Here se raadsplan?
29:20 Watter troos bied die Here se raadsplan vir ons?

Aanbieders:  
Marnix Boersema en Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.