Press "Enter" to skip to content

Riglyne vir gesprekke met die “Jehovah se Getuies”

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Dalk het jy al ‘n Jehovah  se Getuie ontmoet, of hulle het by jou deur aangeklop. Dalk wou jy al die Evangelie aan hulle bedien, maar hoe? Ons gesels in hierdie episode kortliks oor dit wat die sg. Jehovah se Getuies glo en hulle geskiedenis. Dan gee ons spesifiek riglyne oor gesprekke met hulle oor ons verlossing, die plek en doel van ons goeie werke, die wederkoms, die 144, 000 en die wêreld hierna.

Ons het jou hulp nodig om die boodskap te versprei – gebruik asb. deel-knoppies op hierdie artikel, om die episode te versprei!

2 Comments

  1. Nikolaas Oienaar Nikolaas Oienaar

    n Baie nuttige inleiding en toerusting gesprekke met Jehova getuies.
    Baie dankie!

    • Haai Nikolaas,

      Jou kommentaar word, soos altyd, baie waardeer! Dankie!

      Groete

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.