Perspektief: September 2019
Ons kyk na hierdie maand se nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:
Wetgewing aangaande lyfstraf in SA
Die doodstraf
Benny Hinn se bekering
Daar was tegniese probleme met hierdie opname, ons vra om verskoning vir die probleme met die klank.
Die boeke waarna verwys word in hierdie episode is:
-Shepherding a Child’s heart (Paul David Tripp)
-Instructing a Child’s heart (Paul David Tripp)








