Perspektief: Oktober 2024
Daar is drie sake op die agenda vir Perspektief – Oktober 2024, naamlik die “Nuwe Hervorming” erken die laaste twintig jaar was ‘n mislukking, liberale kerke in Amerika verlaat die Christian Reformed Church, en laastens Solidariteit betoog oor die Bela wetgewing.
Minuutmerkers:
01:10 Drie sake opgesom
02:14 “Nuwe Hervorming” is twintig jaar en ‘n mislukking
15:15 Liberale kerke in Amerika verlaat die Christian Reformed Church
26:20 Solidariteit se betoging teen die Bela wetgewing





