Perspektief: November 2024
In Perspektief – November 2024, gesels Scriptura oor drie onderwerpe: Heinz Winckler en sy vrou se vrystelling van hul huwelikshandleidings by die Breytenbach Sentrum, die dalende lidmaatsyfer van die Gereformeerde kerk, en die Antioch Verklaring, of christen nasionalisme, voorvloeiend uit die Woke beweging.
Minuutmerkers:
01:40 Bohaai oor die Wincklers se christelike boeke oor die huwelik en geslagte
13:40 Internet en sosiale media era uitdagings
14:30 Gereformeerde kerk se lidmaatsyfers in gedrang
24:00 Wat is die oorsprong van die Antioch Verklaring en christen nasionalisme
30:00 Wat is die antwoord vir rassisme?
Skrifverwysings:
2 Tim 1:6-8, John 6, Hag 2, Hand 15




