Perspektief - Mei 2026
Drie temas is bespreek in Mei se perspektief episode:
Eerstens het Pous leo XIV die Magnifica Humanitas oor die beveiliging van die mens in ‘n tyd van kunsmatige intelligensie gepubliseer. Stellings oor menslike waardigheid teenoor ‘n technokratiese paradigma, en die onderskeid tussen menslike en kunsmatige intellligensie, en raad oor hoe daar verantwoordelik omgegaan moet word met die modernisering van leer in die digitale era is aangedui.
Tweedens is daar ‘n video oor ‘n Skotse seuntjie wat regop bly staan het terwyl sy maats gebuig het voor Alla tydens ‘n demonstrasie by ‘n moskee oor hoe Moslems aanbid. Dit het ‘n sosiale media debat ontketen oor verskeie belangrike redes.
Derdens het die Daily Maverick koerant ‘n artikel oor anti-immigrasie, en xenofobiese optogte en geweld in Suid-Afrika gepubliseer. Wat staan die kerk te doen?
Minuutmerkers:
00:30 Perspektief Mei 2026
01:35 Temas
- Magnifica Humanitas oor AI
- Skotse seun weier om voor Alla te buig
- Daily Maverick - Anti-immigrasie, eiegeregtigheid en xenofobiese geweld
22:50 ‘n Skotse seuntjie wat weier om te buig voor Alla in moskee
35:00 Daily Maverick berig oor anti-immigrasie optogte, en eie geregtigheid en geweld
43:40 Wat is die taak van die kerk hieroor?
Skrifverwysings:
Jak 1, Matt 25, Dan 3, Eks 20, Liv 19, Deut , Hand 17, Rom 13,
Boeke:
- Amusing ourselves to death, deur Neil Postman
- The desecrating of man: how the rejection of God degrades humanity, by Carl Trueman
- Crisis of confidence, deur Carl Trueman
- The rise and the triumph of the modern self, deur Carl Trueman
Artikels:
- Magnificat Humanitas: https://www.vatican.va/content/leo-xiv/en/encyclicals/documents/20260515-magnifica-humanitas.html
- Skotse seun bly staan: https://youtube.com/shorts/_TtLc2elq-w?si=J9G8X_3Sxl0zIVjo
- Immigrasie optogte en geweld:
https://www.dailymaverick.co.za/article/2026-05-12-anti-immigration-marches-raise-questions-over-vigilantism-violence-and-police-response/




