Ons kyk na onlangse nuusgebeure vanuit ‘n Bybelse perspektief:
Verdraaiing van die geskiedenis deur ons President op 16 Desember (02:00)
Sosiale media en PTSD (Post Traumatic Stress Disorder) (12:35)
Die veldbrande in Australië en die Coronavirus – hoe maak ons sin van natuurrampe? (23:00)