Wat is die christen se verantwoordelikheid teenoor God en teenoor naaste wat woorde en waarheid betref? Hoe kan ons broers en susters, asook diegene buite die kerk, se beeld en eer beskerm? Hoe vermy ons en staan ons teen die verskillende vorme van lieg en bedrieg in praktyk? Moet ons soms net stil bly ten einde die “vuur” van kwaadpraat te blus? Bereken die effek van jou woorde en toets of dit God gaan verheerlik.
01:00 Pastoraal: Skinder en skinderstories
04:30 Hoe lyk skinder in die praktyk?
13:12 Aard en effect van skinder
18:50 Wat VERbied en GEbied die negende gebod?
24:50 Kerkorde en praktiese hantering
27:17 Toets jou eie motiewe
34:00 Moet ons soms net stil bly?
Skrifverwysings:
HBK Sondag 43 vr en ant 112, Eks 20:16, Spr 6:16-19, Spr 10:19, Spr 13:3, Pred 10:1, Matt 12:36, Jak 3:6, Matt 18, Ef 4:29, Kol 4:6, Spr 12:18
Aanbieders:
Jonker Venter, Jaco de Beer
Boekverwysing: Jerry Bridges – Respectable Sins
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.

