Wat is die verskil tussen iemand wat teen seksuele sonde stry en iemand wat volhard in hul sonde? Kan mense wat in hul onheilige begeertes en seksuele sondes volhard, en hulle nie tot God bekeer nie, dan nie salig word nie? Wat is in ware bekering van alle seksuele sonde betrokke? Hoe moet mans daarna streef om hul vroue lief te hê en hul te eer? Hoe moet vrouens daarna streef om hul mans lief te hê en te eer? Hoe moet huweliksmaats mekaar in die huwelik op seksuele en intieme vlak dien?
03:32 Herstel – deel 3: Bekering en huweliksrolle
04:16 Die volharding van seksuele sondes en jou saligheid
14:20 Begeertes en emosies – waar is ons berou oor ons sonde?
16:41 Afsterwe en opstanding
21:55 Bekering, haat, vreugde
25:00 Pastorale aanmoediging
25:50 Hoe moet mans en vroue daarna streef om mekaar te dien en lief te hê?
29:26 Hoe lyk die nuwe mens?
Skrifverwysings:
Gen 1:26-27, Rom 1:18-27, Jak 1:14-15, 2 Pet 2:1, 2 Tess 3:6-12, Rom 1:28-32, Ef 4:18-19, 1 Kor 6:9-10, Gal 5:19-21 en 22-26, Ef 5:1-21, 1 Joh 3:14, 2 Kor 5:17, 35, Ef 4:22-33, Kol 3:5-10,19, 1 Kor 6:15-20, Ps 51:8, Jes 57:15, Rom 6:1-11, 1 Pet 3:7
Aanbieders: Jonker Venter, Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.

