Site icon Scriptura

Perspektief: Julie 2025

Die Boland Rugby Unie het in Julie 2025 ‘n publieke gebedsdiens op ‘n Sondag gehou, voor die wedstryd. Mag rugby net so belangrik wees soos ons geloof in God, en die bywoning van eredienste in die kerk vervang? Wat behels sinkretisme, en kan die sekulêre wêreld rigting gee aan bybelse spiritualiteit?

Die Maryland hofuitspraak verbied die LGBTQ+ beweging om hul onbybelse agenda op skoolkinders af te forseer.

Die SA Raad vir Kerke steun op die Wêreldraad van Kerke in hul anti-korrupsie konferensie. 

02:00 Boland Rugby Unie se gebedsdiens op die Sondag
06:00 Wat behels sinkretisme?
14:00 Maryland hofuitspraak teen die LGBTQ+ invloed op skoolkinders
17:00 Kritiese vrae wat ouers moet vra
24:40 Moet ons nie Sondae en ons kinders vir God afsonder nie?
26:50 SA Raad vir kerke reël anti-korrupsie konferensie
29:15 Gevare van humanistiese benadering?

Aanbieders: Jonker Venter, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Exit mobile version