Scriptura gesels oor pous Francis se afsterwe en die nuwe pous Leo XIV se verkiesing. Dan word Jean Oosthuizen se artikel, gepubliseer op Ontlaer, oor radikale bevrydende humaniteit en sy “vryheid” wat wegdeins van rigiede dogmatiese geloof in die hiermaals bespreek.
02:10 Pous Francis se nalatenskap
11:30 Proses van pousverkiesing in die Rooms Katolieke kerk
16:30 Hoe kies gereformeerde kerke ‘n predikant?
22:30 Jean Oosthuizen se artikel: Radikale bevrydende humaniteit
30:20 Staan liefde en waarheid regtig teenoor mekaar?
36:30 Hoe verskil die beeld van God
40:00 Waak teen die dwaalleer
Skakel na video reeks van Clouser: https://youtube.com/playlist?list=PLTzl0n4AgCRwxuFWAqpz5Q2OEVbd0Cp2n&si=5yl8iSbJ2qsdknXb
Boekskakel: The myth of religious neutrality (Clouser) – https://www.amazon.com/gp/aw/d/B01D4TAXXC/
Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Jonker Venter, Jaco de Beer
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.