Site icon Scriptura

Dissipelskap: Die koste van dissipelskap

Jesus sê in Mattheus 16:24 vir Sy dissipels “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.”

JC Ryle: “A little formal church-going, and a decent attendance at a place of worship, can never be the Christianity of which Christ speaks in this place. Where is our self-denial? Where is our daily carrying of the cross? Where is our following of Christ? Without a religion of this kind we shall never be saved. A crucified Savior will never be content to have a self-pleasing, self-indulging, worldly-minded people. No self-denial — no real grace! No cross — no crown!”

00:00 Dissipelskap episode 3
00:40 Die koste van dissipelskap
01:57 Basis en waarskuwing van Mattheus 16:24
02:53 Wat is goedkoop dissipelskap?
04:20 Hoe moet die kerk dissipelskap benader?
06:15 Standaarde van dissipelskap in die vroeë kerk
07:18 Wat is die eise van dissipelskap?
09:12 Dissipelskap volg op belydenis van geloof
10:49 Die kerk moet die koste onthul
13:56 Pasop om die vebondsopdrag te versuim
15:13 Wat is die voorskrifte van die Skrif?
16:15 Om Jesus te volg … verloën jouself
18:07 As Hy terugkom … Gaan weg van My af, ek ken jou nie!
19:11 Sal jy sterf vir Christus?
21:40 As ek Jesus werklik lief het, kan alle dinge in plek val
22:55 Hy het ons gered om ons lewe te wy aan Hom
24:18 Hartklop van dissipelskap – gee alles op
25:26 Die prys maak ons bang, maar God bemagtig ons
27:40 Beloftes aan getroue dissipels
29:19 Vrees vir die hel is ‘n slegte rede vir ‘bekering’
30:38 Middelpunt van evangelie – die persoon en die werk van Christus
33:10 Die Here is my beloning
34:13 God sal ons ryklik beloon

Skrifverwysings:
Mattheus 16:24-26, Johannes 6, Mattheus 7:23, Efesiërs 2:9-10, Filipense 3:7-11, Romeine 8:18, Openbaring 22:5, Psalm 16, Johannes 17

Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

Exit mobile version