powered by Advanced iFrame
In hierdie episode beskou Scriptura ‘n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit ‘n Bybelse perspektief.
00:00  Julie 2021 in Perspektief
01:30  Onluste en eredienste
09:55  Gereformeerde term, Sphere sovereignty, beginsel van soewereiniteit in eie gesagskring:  gesin, kerk, regering
11:30  Nederlandse Geloofsbeleidenis artikel 36:  die plek van die regering 
16:20  Statisme – staat kry oppermag oor alles
18:43  Hoofpunte: 
               – Die antwoord oor eredienste kan nooit wees:  So sê die regering nie. 
               – Kan die kerkraad ‘n lidmaat bind deur te sê:   Jy kan nie vandag die 4de gebod gehoorsaam      nie, en die erediens bywoon nie?
               – Virtuele dienste is nie eredienste nie
               – Die kerkraad moet realistiese evaluasies doen 
24:40  Inentingspaspoorte en beperking van beweging van die wat nie ingeënt is nie
               –  Patroon van die narratief
               –  Ingeligte besluit teenoor ‘n aktivistiese besluit
               –  Onderskei tussen eredienste en inenting
40:40 Inent of nie: ‘n saak van skeiding tussen gelowiges?
Skrifverwysings: 
Spreuke 29: 2 en 18, Amos, Psalm 96:10, Openbaring, Jakobus, Romeine 14, 1 Kor 8-10, 1 Kor 10:31
Aanbieders:  Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee
Photo geneem deur:  Andre Swart/AP Photo
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.

