Site icon Scriptura

Perspektief: Maart 2021

In hierdie Perspektief episode van Maart 2021 gesels die Radio Scriptura span oor die volgende nuus van die afgelope tyd:

00:00 Perspektief: Maart 2021
02:07 Begrafnisse vir ongebore babas
11:25 Inentingspaspoorte
20:52 Die aanvalle in Mosambiek

Exit mobile version