Site icon Scriptura

Ouerskap: Bybelse Pa-wees

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Bybelse Pa-wees vloei vanuit God se skeppingsorde vir die mens, en vir die gesin. Bybelse Pa-wees is gegrond op God se plan met die huwelik waarin die man as hoof van sy gesin gestel is. Ons moet Pa-wees deur die lens van God se verbond met Sy volk sien.

3:43  My rol as man in die lig van God se skeppingsorde.
6:43  Jy kan nie ‘n Bybelse pa wees as jy nie ‘n verhouding met God het nie.
9:50  Mans moet verantwoordelikheid neem vir hul huis en gesin.
19:32  My rol as man in my huis in die lig van God se plan met die huwelik.
26:50  Vaders moet hul kinders help om God se wil te ontdek, nie hul eie nie.
27:58  My rol as vader van my kinders in die lig van my verhouding met my hemelse Vader.
32:46  Die vader speel ‘n kardinale rol in die vind van ‘n lewensmaat.
34:45  My rol as verbondsouer in die lig van God se verbondsbeloftes.
39:36  Die pa moet sy vrou en gesin begelei na die troon van genade.

Exit mobile version