Site icon Scriptura

Luisteraarsvrae: Uitverkiesing, doop & verbond

Ons het ‘n livestream op Facebook uitgesaai en gesprek gevoer oor die leer van die uitverkiesing, die (kinder)doop en die verbond. Die gesprek lig maar enkele Skrifbeginsels uit oor hierdie leerstellings, maar ons hoop dat dit ‘n goeie gespreksbeginner kan wees en dalk ‘n paar van jou vrae kan beantwoord.

Exit mobile version