Site icon Scriptura

Wie is God: God is Regverdig en Barmhartig


‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om te antwoord, of hulle is nie seker of hulle antwoord reg is nie.

Ken jy die Here? In hierdie reeks kyk ons hoe God Homself aan ons in die Skrif openbaar. In hierdie episode werp ons die lig spesifiek op twee besondere deugde van God: Sy regverdigheid, maar ook sy barmhartigheid. Wat bedoel ons met God se regverdigheid en sy barmhartigheid? Staan hierdie twee eienskappe teenoor mekaar?

01:40 God se regverdigheid en Sy barmhartigheid
04:40 Hoe kan ons God se geregtigheid en barmhartigheid verstaan?
09:00 Heidelbergse Kategismus – Sondag 2, 3, 4, 5, 6
16:00 God se evangelie is genade
18:00 Wat is jou godsbeskouing?
24:40 Jesus is ons troos

Aanbieders:
Jaco de Beer en Jan-Louis Lee

Exit mobile version