Site icon Scriptura

Immanuel – God met ons: Jesus ons Hoëpriester!

Ons kyk in hierdie derde episode in die “Immanuel – God met ons”- reeks na Jesus as ons Hoëpriester.

Ons doen dit aan die hand van Hebreërs 4: 14-16:

Vers 14 – Groot Hoëpriester (02:30)

Vers 15 – Hy het met ons swakhede medelye (15:04)

Vers 16 – Ons kan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan (15:17)

Exit mobile version