Bybelse Christenskap: ‘n Nadere omskrywing
Ons leef in ‘n wêreld waarin daar soveel verskillende stemme opgaan oor wat dit beteken om ‘n Christen te wees. 72% Persent van Suid Afrika se inwoners noem hulself “Christene”
Daarom fokus ons in hierdie reeks op wat dit beteken om ‘n ware “Bybelse Christen” te wees – en hoe die lewe van so ‘n persoon lyk.
In hierdie eerste episode kyk ons veral na die volgende punte:
Wat is “Bybelse Christenskap”? 1”55
Waarom praat ons van Bybelse Christenskap? 09”13
Samevatting van hoe so ‘n lewe lyk (Handelinge 2). 20”10








