Site icon Scriptura

Gejaagdheid

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons leef in ‘n tyd waarvan dit bekend is dat ons lewens meer gejaagd is as bv. die van die generasie voor ons. Dit word selfs in party opsigte ‘n “status simbool” as ‘n mens kan wys hoe besig jy is, en hoe baie goed jy doen.

Die meeste van ons se “tydbegrotings” is dikwels in die rooi, en 24uur is net te min vir alles wat in ons dag moet gebeur.

In hierdie episode fokus ons op die konsep van “gejaagdheid”. Ons gesels spesifiek oor die volgende drie hoofpunte:

  1. Wat is gejaagdheid? 02:09
  2. Wat sê die Bybel oor gejaagdheid? 08:44
  3. Hoe lyk ‘n rustige lewe / lewe van rus? 24:20
Exit mobile version