Press "Enter" to skip to content

Wat sê die Vers? Openbaring 3:20

powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.

Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdelik aangehaal, gepreek en verstaan.  Buiten die feit dat die teksgedeelte nie oor redding gaan nie, is Jesus ook nie besig om die kerk van Laodicéa te smeek om by die deur van hul harte ingelaat te word, sodat Hy hulle kan red nie. Jesus Christus, die magtige God en Skepper, hoef nie aan die deur van ‘n mens se hart te klop om die mens te red nie.  Hy red wie Hy wil, sonder die hulp of bydra van enige mens, op Sy tyd en volgens Sy wil. In hierdie teksvers roep Hy egter die kerk van Laodicéa op om te bekeer van hul louheid en sonde.

02:24  Algemene wanbegrip en misinterpretasie
06:09  Konteks van die boek
13:54  Brief gerig aan ‘n geredde verbondsgemeenskap
21:30  Begronding – vers 19 oproep tot bekering
23:55  Historiese agtergrond van bruilofsmaal tussen Christus en sy bruid
26:04  Heiligmaking is ‘n proses van daaglikse bekering waarby Christene aktief betrokke is
29:50  Slaggate oor besluitneming

Skrifverwysings:
Openbaring 3:20
Johannes 20
Hooglied 5:2
Lukas 12:36, 37
Filippense 2:13
Efesiërs 2:10
Kategismus Sondag 24

Ander verwante materiaal en episodes:
http://www.scriptura.co.za/wp-content/uploads/2019/11/GP-van-Rhyn_Gekies-gered-gemerk.pdf
http://www.scriptura.co.za/2020/10/stephan-joubert-se-onbybelse-siening-van-god-se-soewereiniteit/
http://www.scriptura.co.za/2017/09/hoe-moet-ek-die-bybel-lees/

Aanbieders: Jonker Venter, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

WhatsApp WhatsApp