Press "Enter" to skip to content

Perspektief: September 2021

In hierdie Perspektief episode gesels Gerhard van Rhyn en Jonker Venter oor 3 onderwerpe naamlik, die stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering, die nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing, en laastens die positiewe nuwe aborsiewetgewing in Texas, Amerika.

00:26 September 2021 in Perspektief
01:44 Stryd teen dwaalleer in kerk, en dolering
04:44 Gereformeerde kerk interpreteer die skrif grammaties-histories
06:16 Kern van boodskap is nie los van oorsprong van teks nie
08:10 Dolering – hartseer oproep tot bekering
09:00 Wesenlike stryd in die kerk – Wat is die Bybel?
14:35 Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer
17:58 Nuwe voorgenome haatspraak en haatspraakmisdaad wetgewing
19:35 Hoe word bepaal of haat aangeblaas is en haatspraak plaasgevind het?
20:52 Staaf jou teen vervolging
23:00 Moenie jou naaste afbreek nie
28:35 Wetgewing is om die slegte te straf
31:49 Nuwe aborsiewetgewing in Texas

Skrifverwysings:
Artikel 29 van Nederlandse Geloofsbelydenis oor dwaalleer.
Gal 1:6-12, Ef 2, 1 Tim 2, Ps 139

Ander episodes:
https://www.scriptura.co.za/2017/09/hoe-moet-ek-die-bybel-lees/
https://www.scriptura.co.za/2020/07/n-dopper-moet-sy-bybel-lees/
https://www.scriptura.co.za/2021/06/pepuda-voorgestelde-wetgewing-en-godsdiensvryheid/
https://www.scriptura.co.za/2020/10/hoekom-is-ek-gereformeerd-want-gereformeerde-teologie-is-skrifgefundeerd/
https://www.scriptura.co.za/2018/06/wie-is-jy-om-nie-te-oordeel-nie/
https://www.scriptura.co.za/2018/09/jy-mag-nie-oordeel-nie/
https://www.scriptura.co.za/2019/08/perspektief-julie-2019/
https://www.scriptura.co.za/2018/07/in-die-slingervel-van-verwronge-teologie-gedagtes-oor-n-boodskap-van-jo-black/
https://www.scriptura.co.za/2019/08/fees-episode-sola-scriptura/





3 Comments

  1. Goeiemore Sandria – altyd lekker om van ons luisteraars te hoor. Ons is dankbaar om te hoor jy luister en lees saam van ver oor die water! Dit is moontlik dat jy van die “subscriber” lys verdwyn het. Ek het jou weer daarop ingeskryf. Ek vertrou jy sal weer vorentoe inhoud ontvang. Neem net kennis, dat ons nou vir so twee weke geen inhoud geplaas het nie (ons het die twee weke gebruik vir beplanning).

    Goedgaan

  2. Sandria Meintjes Sandria Meintjes

    Ek luister al vanaf September 2019 na julle. Eers vanuit Praag en nou vanuit Nederland. Deesdae kry ek wel nie meer die uitsendings in my e-pos nie. Ek is so bang ek mis ‘n episode. Hoe kan ek dit weer per e-pos ontvang?

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.