Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Kinders en Trauma

powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode gesels Scriptura oor kinders en trauma, en meer spesifiek oor hoe om dit te benader, te hanteer en kinders te ondersteun wanneer hulle trauma ervaar.

00:00 Scriptura inleiding
01:27 Kinders en trauma
13:54 Voorsorg.
21:00 God troos deur Christus.
27:19 Luister met geduld en verdraagsaamheid.
34:28 Ondersteun jou kind in trauma.
36:35 Bring jou kind na Christus toe.
39:37 Leemte in gereformeerde kinderberading.
40:36 Hanteer troos met die oog op die ewige.

Skrifaanhalings:
Huweliksformulier, Deut 6, Ef 5, Kol 3:21, 2 Tim 2-3,
Jakobus 3, Hebreërs 11:36-40.

Ander episodes oor trauma:
http://www.scriptura.co.za/2018/02/isolasie-en-geheimhouding-na-trauma/
http://www.scriptura.co.za/2021/06/pastoraal-angs-en-vrees/
http://www.scriptura.co.za/2020/09/luisteraarsvraag-waar-is-god-as-die-boosheid-skynbaar-seevier/

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer

Be First to Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

WhatsApp WhatsApp