Verlossing deur genade alleen: Beperkte versoening
In hierdie episode bespreek ons die “L” van die “TULIP-akroniem”. Dit handel oor Beperkte Versoening of “Limited Atonement”. Die versoening wat Christus bewerk het is slegs bestem vir die uitverkorenes.
Minuutmerkers:
1:10 Wat is “beperkte versoening” (Limited atonement)
15:00 Dordtse Leëreels 3/4 Paragraaf 13 – Dit is onbegryplik
20:00 Verwarring wat die woord “beperking” kan veroorsaak.
22:00 Wat leer ons hieroor in die Skrif?






