Predikante, teologiese opleiding & die Gereformeerde Teologiese Akademie
In ‘n onderhoud met professor Dolf Britz van die Gereformeerde Teologiese Akademie, gesels Scriptura oor die vereistes vir ‘n goeie teoloog. Wat is die werk van ‘n predikant? Watter karaktereienskappe en vaardighede moet ‘n predikant hê om sy werk tot eer van God en tot heil van die gemeente te beoefen? Hoe dien teologiese opleiding om dit te kweek en te ontwikkel? Is universiteite ‘n produk van christelike tradisie?
Minuutmerkers:
00:00 Onderhoud met professor Dolf Britz van die GTA
03:00 Wat is die vereistes vir ‘n goeie teoloog?
07:00 Wat is die werk van ‘n predikant?
17:30 Watter geestelike karaktereienskappe en vaardighede moet ‘n predikant hê?
26:40 Oorspronklike teologiese vakgebiede
35:44 Wat is die uitdaging van gefragmenteerde teologiese vakgebiede?
38:50 Wat is prediking?
44:20 Is universteite ‘n produk van christelike tradisie?
50:00 Gereformeerde Teologiese Akademie
Skrifverwysing:
Rom 10
Skakels:
GTA webtuiste: https://rgta.org.za/af/rta-afrikaans/
GTA prospektus: https://www.scriptura.co.za/wp-content/uploads/2023/06/Prospektus-GTA_Finaal-AFR.pdf
Gasspreker:
Professor Dolf Britz van die Gereformeerde Teologiese Akademie






