Perspektief: Oktober 2023
In Perspektief gesels Scriptura oor die aanval van Moslem millitante groep, Hamas, op Israel in Gaza, asook die NG kerk se besluit oor selfdegeslag verbintenisse op hul sinode vergadering van 2023.
Minuutmerkers:
00:00 Perspektief: Oktober 2023
01:52 Hamas aanval op Israel
21:24 NG Kerk se besluit oor selfde geslag verbintenisse
Skrifverwysings:
Heb 4:12, Ef 2:5







