Die Scriptura span gesels oor drie temas in vandag se perspektief: Josh Buice, stigter van die G3 Ministries is geskors oor kritiek op ander predikers, poliandrie (meer as een man) en poligamie (meer as een vrou), en die afname van aanddienste en leerdienste in die kerk.
Perspektief: Mei 2025