Scriptura bespreek drie nuusgebeure wat skerp reaksie uitgelok het die afgelope maand vanuit ‘n christelike perspektief: ‘n blanke student wat op ‘n swart student se besittings urineer het op die Stellenbosch kampus, die naam van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl kom in gedrang, en laastens die massamoord by ‘n laerskool in Texas.
Perspektief: Mei 2022