Scriptura voer ‘n tweede onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibië oor die uittrede van NG Namibië uit die Algemene Sinode (ASM) as gevolg van afwykings van die Skrif.
Perspektief: Maart 2025