Perspektief: Julie 2020
In hierdie episode kyk ons na drie onlangse nuusgebeure:
Meningstuk in die Rapport: ‘n Dopper kan ook gay wees (Luister gerus ook die episode vir meer hieroor: Die Huwelik (6): Geslagskwessies)
Christene in Sjina wat hul geloof moet opsê
BLM-Beweging in Suid Afrika





