In die eerste perspektief episode van 2022, gesels die Scriptura span oor drie nuusgebeure van die afgelope maand naamlik die onderhoud van Babylon Bee met Elon Musk, ‘n vark se hart wat oorgeplant is in ‘n mens, en die normalisering van pedofilie.
Perspektief: Januarie 2022