Hierdie is die opvolg episode oor die New Apostolic Reformation (NAR).
Ons fokus in besonder op die volgende vier hoofpunte:
Die kenmerke daarvan (2:10)
Hoekom dit verkeerd is (18:53)
Hoe ons dit kan identifiseer (31:40)
Hoe ons iemand kan help wat in die beweging vasgevang is (45:00)