In hierdie episode beantwoord ons ‘n luisteraar se vraag oor die plek van Israel en die Kerk. Is Israel en die kerk dieselfde? Het die kerk vir Israel vervang? Deur wie voer God sy plan uit?
Hoofpunte:
Die storielyn van die Bybel
God se verbondsvolk
Die kerk en Israel